|
Kom verwyl 'n hele dag in die verkwikkende atmosfeer van die Huis vir Afrikaanse Poësie...
- 'n Boekerij met die keur van Afrikaanse leesstof.
- 'n Boetiek waar jy jou droomuitrusting kan laat ontwerp en maak.
- Restaurant en koffiehuis met smullekker verleidelikhede.
- 'n Teater met keurproduksies op die verhoog.
- Huur hAp vir jou spesiale funksie.
Epos sommer nou vir Roan by smitroan@gmail.com of gesels met hom by 0711420718
Besoek hAp by Malherbestraat 115, Capital Park.
| | | | | | |
|
|